NewsNews

Laerskool onnie skuldig aan seksuele misdryf

’n Laerskoolonderwyser in sy vyftigs is verlede week Woensdag aan seksuele aanranding skuldig bevind.

’n Laerskoolonderwyser in sy vyftigs is verlede week Woensdag aan seksuele aanranding skuldig bevind.
Johan Briel (54) se naam sal ook by die lys van seksuele oortreders gevoeg word. Hy is steeds in aanhouding, waarna vonnisoplegging op 6 November sal plaasvind.

Die presiese omstandighede rondom die voorval kan nie bekend gemaak word nie, omdat dit moontlik die slagoffer kan identifiseer.

 

 

Related Articles

Back to top button