‘n Jongman het vanmiddag in die Vaalrivier by die hangbrug in Parys verdrink. Duikers sal more verder soek na sy liggaam.
Lees die volledige berig in hierdie week se Gazette.
- Ons innige medelye met die familie en naasbestaandes.