NewsNews

Puk-student se lewe verander na sy ‘famous’ word

Puk-student se lewe verander na sy ‘famous’ word (Dié prag rok is gemaak deur Parys-ontwerper, Werner Dey)

Sy is ‘n Kapenaar wat die blou berge vir die plat oop vlaktes van die Noordwes verruil het toe sy drie jaar gelede by die Puk vir dieëtkunde ingeskryf het.  Megan se ma het haar, sonder haar wete, die begin van die jaar vir die “Maak my famous” kompetisie ingeskryf. Toe sy as een van die 48 finaliste gekies is, was sy baie bly en opgewonde, want musiek was nog altyd deel van Megan se lewe.

Haar derde plek het gesorg dat sy ‘n jaarlange musiekkontrak het wat vir haar optredes reël. Deesdae moet sy haar tyd mooi beplan tussen klastyd en musiekoptredes, daarom was die Herald gelukkig om ‘n halfuur met haar oor haar lewe te gesels. Lees meer oor Megan Danner in die Herald wat Donderdag, 12 September verskyn.

You can read the full story on our App. Download it here.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button