News

Onthou dié gesondheidsdag

Jou gesondheid is kosbaar!

 

Maak gebruik van die gesondheidsdag wat op 18 September vanaf 10:00 in die kerksaal van die NG gemeente Parys-Oos gehou word in samewerking met Vrystaat Versorging in Aksie, Geen & Velleman Apteek en A. Vogel.

Gratis bloedsuikertoetse, bloeddruk en  bloedgroep bepalings word gedoen.

Detox behandeling (R100), voetmasserings (R50) en PSA toetse (R200), slegs van 10:00 tot 13:00 sal ook gedoen word, terwyl uitstallers jou kan help met  gratis gesondheidsraad.

Koffie en tee sal beskikbaar wees, terwyl jy ook VVA kan ondersteun met hul jaffelverkope teen R10 elk.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button