Te midde van die winterkoue, het die Parys DBV vanmiddag hierdie vyf pragtige baba Jack Russeltjies ingekry. Daar is vier reuntjies en ‘n tefie.
As jy kan help om vir hulle ‘n liefdevolle huis te gee, skakel asseblief baie dringend met die Parys DBV by tel. (056) 811 3671.