NewsNews

Ai, ai – kans skraal vir Augustus-genade by die petrolpomp

Ai, ai - skraal kans vir Augustus-genade by die petrolpomp

Motoriste kan soos dit nou lyk nie nog genade by die petrolpomp in Augustus te wagte wees nie.

Die kans vir ‘n daling in die petrolprys vir ‘n tweede maand agtereenvolgens, lyk maar baie skraal.

Daar bly net meer as twee weke oor voor brandstofpryse vir Augustus bekendgemaak sal word.

 

You can read the full story on our App. Download it here.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button