NewsNews

Polisie soek man in verband met verkragting

Polisie soek man in verband met verkragting

Volgens ‘n verklaring wat deur die provinsiale polisie uitgereik is, is die man ongeveer 30 jaar oud en Engelsprekend.

“Hy is vet, het ‘n mediumbou en het tattoeërmerke op sy regterarm,” lui die verklaring.

Enige iemand met inligting oor die man kan die ondersoekbeampte konst. Bulannga van die Potchefstroom GKS-eenheid by 018-293 9200 skakel.

 

Related Articles

Back to top button