NewsNews

Ontsteltenis oor katvergiftiging

Ontsteltenis oor katvergiftiging

Diereliefhebbers  by die Villa Riviera aftreeoord in Parys is  ontsteld nadat daar sedert Vrydag 28 Junie  drie katte vergiftig is.

‘n Inwoner wat anoniem wil bly, sê dat hulle ‘n vermoede het wie die skuldige is.

Die voorvalle is by die plaaslike DBV gerapporteer en is inwoners wat meer inligting het oor die voorvalle gevra om die SAPD of die DBV te skakel sodat die skuldiges tot verantwoording gebring kan word vir dié wreedheid.

Related Articles

Back to top button