NewsNews

Perdesport laat Afridome dreun

Perdesport laat Afridome dreun

PARYS. – Ruiterkuns uit die boonste rakkie was onlangs aan die orde van die dag toe die  SAWMGA Invitational Elite geleentheid by die AfriDome in Parys aangebied is. Behalwe vir SA se top ruiters, was ruiters van Amerika, Botswana, Namibië, Zimbabwe in aksie. Dié “Western Mounted Games” wat jaarliks hier aangebied word lok telkens groot belangstelling. Dit word beskou as een van die gewildste perdesportsoorte en deelname groei jaarliks en vinnig. Van die items waaraan ruiters deelgeneem het sluit in “barrel racing” wat waarskynlik die bekendste item is, “scurry”, “keyhole”, “stake race”, “flag race”, “speedball” en “bending poles”.

Foto’s: HD Xion Pics. Dié span fotograwe (Dricky, Hennie, Chris en Marcelle) was die fotograwe by die geleentheid en het prag-aksiefoto’s aan Gazette  beskikbaar gestel vir publikasie.

 

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button