NewsNews

Wow dis hoe Parysenaars gevaar het by vanjaar se Comrades!

Drie Parysenaars het vandag, Sondag 9 Junie elkeen na 89km se opdraande pad van Durban na Pietermaritzburg, kon spog met ’n Bill Rowan-medalje. Blydskap sonder perke vir Stephanie van Rooyen, Wieda de Klerk en Johan de Villiers. En dan was daar die Robert Mtshali-medalje by die eindstreep vir Bertrand van den Berg, Annemi Beukes en …

Drie Parysenaars het vandag, Sondag 9 Junie elkeen na 89km se opdraande pad van Durban na Pietermaritzburg, kon spog met ’n Bill Rowan-medalje. Blydskap sonder perke vir Stephanie van Rooyen, Wieda de Klerk en Johan de Villiers.
En dan was daar die Robert Mtshali-medalje by die eindstreep vir Bertrand van den Berg, Annemi Beukes en Lungile Kulashe en brons vir Lindsay Heathcote.
Marcelle Alborough en Ross Cameron het die Vic Clampham-medaljes ontvang.

Johanka de Villiers hardloop ‘n ent saam met pa Johan by Pollyshorts waar hy nog net 11km oorgehad het na die eindstreep toe.

Die Parysenaars wat die Comrades voltooi het was:
Wida de Klerk – 8:11:04
Johan de Villiers – 8:17:58
Stephanie van Rooyen – 8:52:17
Bertrand van der Berg – 9:15:01
Annemi Beukes – 9:34:08
Kulashe Lungile – 9:36:04
Lindsay Heathcote – 10:48:46
Marcelle Alborough – 11:13:46
Michelle van der Berg – 11:27:41

Getroue ondersteuners op hul pos om die Parysenaars te ondersteun langs die roete.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button