NewsNews

Dankie vir soveel omgee-harte

Parysenaars se harte oop vir diere-nood

Die ongelooflike omgee van Parysenaars is die afgelope week weer gesien met sovele wat met oop harte gegee het om die plaaslike DBV-tak se nood te verlig. Dit na  ‘n berig wat verlede week in Parys Gazette geplaas is met ‘n wenslysie van wat die DBV benodig.

Dankie vir elkeen wat gegee het, maar ook vir sovele wat reeds gehelp het om ‘n liefdevolle huis te gee vir van die diere wat in die DBV se sorg is. Die foto’s is maar net enkele van die diere wat danksy die gemeenskap van Parys se omgee, ‘n nuwe tuiste gevind het.

 

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button