NewsNews

Geliefde eiendomsagent en onderwyseres verloor stryd teen kanker

Geliefde eiendomsagent en onderwyseres verloor stryd teen kanker

Kotie van der Merwe, bekende eiendomsagent en onderwyseres van Parys,  is in die ouderdom van 54 jaar op 28 Mei oorlede na haar kort stryd teen kanker.

Sy sal altyd onthou word vir haar innemende geaardheid, haar omgee-hart en die talle lewens wat sy aangeraak het.
Die begrafnisdiens is Donderdag 6 Junie om 11:00 vanuit die AGS Sion-gemeente in Loopstraat, Parys.

* Ons innige medelye met die familie en vriende.

Related Articles

Back to top button