NewsNews

Hiasinte hou Harties se water skoon

Hiasinte hou Harties se water skoon

“Ons sit met ‘n dam wat 2200 hektaar groot is. Daar was 35/38 % hiasinte op die dam. As ons die en die mense van die dorp en omgewing nie saam gestaan het nie, dan was die dam nou +-80 % toe gewees! Dan was daar al baie visse, voĂ«ls ens dood as gevolg van geen son, hitte suurstof ens nie! Feitlik alle damme het riool probleme en as dit nie vir die hiasinte was nie was die dam nog meer vrot!
So erg dan dat mense kon siek raak! Maar ons die (HRSC) Hartbeespoort Rehabilitation Steering Committee en (HF) Harties Foundation het nou besluit daar moet 4/6% op dam bly om water te bly filter. So die water is nou die skoonste wat dit is in 30/40 jaar. Tot die probleem uitgesorteer is van al ons afval en riool ens., sal ons hiasinte moet hĂª om te help, so eerder skoon water en gesond as niks hiasinte en vrot siek water.
Share en hou ons dam en plekke skoon. Dankie. Die hiasinte wat ons uithaal word gevat en uit gedroog en kompos mee gemaak wat Dan weer aan boere verkoop word en die fondse word dan weer teruggeploeg om die dam skoon te maak. Dit help ook met werkskepping met die kompos proses vir ‘n paar mense. Harties Groete”

WEB FOTOS 15 MEI 2019

Tonne hiasinte word uit die Hartebeespoortdam verwyder.

Oud Vanderbijler Gullaume Clouston

Kompos wat van die Hiasinte gemaak word

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button