NewsNews

Vrou ernstig beseer in ongeluk

Vrou ernstig beseer

Volgens Russel Meiring van ER24 se kommunikasie-afdeling het personeel van dié nooddienste omstreeks 13:45 op die toneel aangekom en die voertuig op sy regtersy sien staan. Die beseerde vrou is toe reeds deur omstanders uit die wrak gehaal en het langs die voertuig gesit.

Paramedici wat haar op die toneel ondersoek het, het gevind dat sy verskeie beserings opgedoen het en in ‘n ernstige toestand was.
Sy is op die toneel behandel en het pynmedikasie ontvang, waarna sy na Mediclinic Vereniging vervoer is vir verdere behandeling.
Personeel van plaaslike owerhede was op die toneel om die presiese oorsaak van die ongeluk te ondersoek.

 

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button