NewsNews

Was jou foon ook stil vandag?

Was jou foon ook stil vandag?

Gedink dis net jou data wat op is of die wifi wat nie werk nie?

Nee, jy’s nie alleen nie. Die rede hoekom jou selfoon so stil is op ‘n Sondagmiddag is omdat WhatsApp, Facebook en Instagram wêreldwyd vroeer vanmiddag (Sondag 14 April) probleme gegee het wat verbruikers nie toegang tot die sosiale platforms gegee het nie.

Selfs Facebook se Messenger was stil

Boodskappe kon nie gestuur of ontvang word nie.

Related Articles

Back to top button