NewsNews

Kabeldiefstal en nie Eskom nie

Nie beurtkrag nie, maar nog ‘n voorval van kabeldiefstal,   by die Parys Waterwerke is die rede waarom dele van die dorp alweer sonder krag sit en waarom jy vandag waarskynlik ook weer nie water sal hê nie. Dit is reeds die soveelste keer dat kabel hier gesteel word wat inwoners vir ure sonder water en …

Nie beurtkrag nie, maar nog ‘n voorval van kabeldiefstal,   by die Parys Waterwerke is die rede waarom dele van die dorp alweer sonder krag sit en waarom jy vandag waarskynlik ook weer nie water sal hê nie.

Dit is reeds die soveelste keer dat kabel hier gesteel word wat inwoners vir ure sonder water en krag los.

Die diefstal volg net nadat Eskom gister aangekondig het dat daar voorlopig nie beurtkrag dié week sal wees nie.

 

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button