NewsNews

Vaaldriehoekers onkant gevang

 Vaaldriehoekers omkant gevang

VANDERBIJLPARK. –  Verskeie  ingange na en vanaf Vanderbijlpark en Vereeniging is vandag geblokkeer deur taxis en vragmotors wat chaos veroorsaak het vir motoriste en veral mense wat by hul werk moes uitkom.

Volgens inligting is die gebeure van vandag 20 Maart, se oorsprong by die onvoltooide taxi staanplek in Vereeniging en dan onbevestigde bewerings dat die vragmotorbestuurders kla oor verkeersboetes in die Vereeniging sentrale sakegebied.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button