News

Ag nee, dalk nog petrolpyn!

En dis geen April gekkedag grap!

Die voorspelling vir April is dat daar hoog waarskynlik nog petrolpyn wag vir reeds vuisvoos motoriste.

Kenners meen dat die petrolprys waarskynlik met n R1 per liter in April kan styg soos deur internasionale brandstofprysstygings en die rand/dollar wisselkoers bepaal.

Dit is nou bo en behalwe nog die 20c styging per liter vir petrol en diesel wat ook in April moet kom met die jaarlikse verhoging in algmene brandstofheffings en vir die Padongelukkefonds.

Finale prysstygings sal op 28 Maart bekendgemaak word en dan op 3 April in werking tree.

 

Related Articles

Back to top button