NewsNews

137 Eenhede vir Parys!

Parys het dit gemaak! Die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens (SANBD) se rekord wat gestel was vir 12 Maart se bloedskenk geleentheid in Parys is behaal. Altesame 137 eenhede bloed kon ingesamel word. Die doelwit vir die dag was 135 eenhede en meer. Baie dankie aan elke Parysenaar wat hierdeur help om ander se lewens te red. Met …

Parys het dit gemaak! Die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens (SANBD) se rekord wat gestel was vir 12 Maart se bloedskenk geleentheid in Parys is behaal. Altesame 137 eenhede bloed kon ingesamel word.

Die doelwit vir die dag was 135 eenhede en meer.

Baie dankie aan elke Parysenaar wat hierdeur help om ander se lewens te red.

Met die Februarie bloedskenk geleentheid in Parys is 117 eenhede bloed ingesamel waarmee 300 lewens gered kan word, sê die SANBD

Die Bloeddiens se Valentyns-kompetisie wenners vir Parys was Ruhan Ferreira, Jan Wessels en Chantelle van der Bank.

Baie geluk aan hierdie wenners.

 

You can read the full story on our App. Download it here.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button