NewsNews

Meer gerief kom vir verbruikers met voorafbetaalde elektrisiteitsmeters

Meer gerief kom vir verbruikers met voorafbetaalde elektrisiteitsmeters

Ngwathe raadslede is ingelig dat dié munisipaliteit ‘n kontrak gesluit het met CIC-CELL, ‘n filiaal van die genoteerde Blue Label, vir die instel van derdeparty-verkoopskanale vir voorafbetaalde elektrisiteit.  Dit sal oënskynlik dan ook aankope deur  selfoontoepassings moontlik maak.  Die verkoopskanale sal sodra dit ten volle operasioneel is, die ses grootste banke, asook die winkelgroepe Shoprite, Spar, Pick n Pay en petroldiensstasies insluit. Hierbenewens gaan disfunksionele meters vervang word met nuwe ’slim’ meters wat op ‘n afstand sal verklik as daarmee gepeuter word. Wyksraadslede is gevra om die nuwe stelsel aan die publiek te verduidelik, sodat onmiddellike installasies gedoen kan word

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button