NewsNews

Asseblief help!

Hulle soek liefdevolle huise.

Die Parys DBV soek baie dringend huise vir hierdie hondjies. As jy vir hulle ‘n liefdevolle huis kan bied, skakel asseblief die DBV by (056) 811 3671 of insp. Zama by 079 5007415.

‘n Pragtige Jack Russel tefie met twee kleintjies (foto hieronder). 
Die Jack Russel tefie se kleintjies vir wie daar ook huise gesoek word.
Twee tefies wat baie goeie maats is.

 

Volwasse reuntjies vir wie daar  liefdevolle huise gesoek word.

‘n Klein foxterriër tefie.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button