NewsNews

Die lang trap na Bloemfontein voltooi

‘Trap vir Bybels’ fietsryers arriveer in Bloemfontein

Die groep fietsryers wat vanjaar aan die 16de Bybeltrap ten bate van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika deelgeneem het, waar hul Saterdag in Bloemfontein gearriveer het.

Heelwat Parysenaars was ook deel van die groep. Die Bybelgenootskap van Suid-Afrika sal in 2020 sy 200ste bestaansjaar vier.

 

 

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button