NewsNews

Dele van dorp steeds sonder krag

Dele van dorp steeds sonder krag

Dele van die dorp is steeds sonder krag na kabeldiewe se poging vanoggend in die vroeë oggendure  om ondergrondse elektriese kabels by die waterwerke in Parys te steel.

Die Ngwathe munisipaliteit se tegnici span werk sedert vanoggend onverpoosd om herstelwerk te doen.

Vanoggend is geskat dat die herstelwerk van kragtoevoer na dele wat sonder krag is, tot 4 ure kon duur.

Dit raak ook watervoorsiening vir die dorp.

Dit is nog nie seker wanneer die herstelwerk voltooi sal wees nie.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button