News

GPF en We Care help met patrollies

GPF en We Care help met patrollies

Twaalf dorpspatroleerders van die Parys Gemeenskap Polisiëring Forum (GPF) en We Care, het Vrydag saam met agt boere gehelp met patrollies wat in die Parys, Sasolburg, Barrage en Vanderbijlpark distrikte gery is waar probleme met huisbraak tans ondervind word. Almal is vrywilligers wat op hul eie koste en tyd ’n verskil in die gemeenskap maak.

Die GPF en We Care lede wat gehelp het met patrollies vir misdaadvoorkoming.

Onthou jy nog die ou speletjie, “Oom Jan sê?” Ao. Jan le Roux van die Parys-polisie, Annemarie du Toit (voorsitter van die Parys Gemeenskap Polisiëring Forum) en Anel Krog, het Parys Primêre skool Donderdag besoek waar veiligheidswenke en die gevare van boeliegedrag aan Gr. R- tot Gr.1-leerlinge oorgedra is op ‘n maklik verstaanbare wyse, deur dié bekende speletjie met die kinders te speel.

You can read the full story on our App. Download it here.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button