NewsNews

Vierde kind sterf na brugtragedie

Vierde Driehoek-leerling vanoggend in hospitaal oorlede

Annari du Plessis, ‘n bekende krisis-ondersteuner in die Vaaldriehoekse gemeenskap wat direkte kontak met die familie het, rapporteer op die Gebedsgroep vir Driehoek-kinders: “Marnus is inderdaad vanoggend (3 Februarie) na Jesus toe.”
“Dit is ‘n nuwe stuk trauma in die oggend vir so baie kinders. Kom ons wees sag met mekaar en wees daar vir mekaar en kom ons bid vir die ouers en almal na aan Marnus. Ek is so jammer….. Rus sag seun.”

Marnus se dood bring die getal kinders wat weens Vrydag se tragedie gesterf het, op vier te staan. Die ander kinders is Roydon Olckers, Jandré Steyn en Marli Currie.

  • Ons innige medelye met elke ouer, kind, onderwyser en familie wat deur hierdie tragedie geraak is. 

 

You can read the full story on our App. Download it here.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button