NewsNews

Vermiste tiener veilig terug by die huis

Vermiste tiener veilig terug by die huis

Die tienermeisie (16) wat gister (21 Januarie) as vermis aangemeld is, is gevind.

Volgens Tanya van Niekerk, die meisie se tannie, het die polisie haar oppad na Potchefstroom opgespoor.

“Sy is veilig, baie dankie vir almal wat help soek het. Ons waardeer dit opreg,” het van Niekerk gesê.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button