NewsNews

Damestudent met mes in huis aangehou

Damestudent met mes in huis aangehou

ń Damestudent is gister (19 Januarie) omstreeks 06:00 in haar studentehuis in Rissikstraat met ń mes aangehou.

Volgens Christiaan Haefele, bedryfsbestuurder van Mooirivier Beskerming, het drie verdagtes toegang tot die huis gekry waarna hulle die student met messe gedreig het.

Die verdagtes het haar van haar beursie, skootrekenaar en selfoon beroof waarna hulle gevlug het.

Die student het kort daarna alarm gemaak waarop Mooirivier Beskerming reageer het.

Die verdagtes is nog nie in hegtenis geneem nie.

Related Articles

Back to top button