CommunityNews

Kyk net hoe kan hierdie jou help om jou fiksheid te verbeter

Kyk net hoe kan hierdie jou help om jou fiksheid te verbeter

Twee en veertig gesregistreerde lede, insluitend sewe nuwelinge, en elf ongeregistreerde hardlopers, het vandag, Sondag 6 Januarie, die 5de myrun Parys Golf and Country Club 5km voltooi .
En as jy hierdie jaar aan jou gesondheid en fiksheid wil werk, is hierdie beslis ‘n opsie vir jou. Nikita Lunderstedt (11), wat slegs 4 weke gelede begin stap het, het hierdie naweek haar parkun en myrun tye met amper 15 minute verbeter!
Lisa de Speville
Om aan myrun deel te neem, registreer aanlyn by www.myrun.org.za en volg die 6 maklike
 Stappe.
Top Tien resultate:
1 Munarwo, Anyway. L.
2 de Speville, Lisa
3 Coetzee, Stephan
4 Swanepoel, Christian
5 Swanepoel, Christo
6 Duvenhage, Elise
7 Coetzee, Gert
8 Roux, Shaun
9 Ferreira, Anna-Marie
10 Hattingh, Bernard
You can read the full story on our App. Download it here.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button