CommunityNews

Hitte skrik myrun-deelnemers nie af nie

Hitte skrik myrun-deelnemers nie af nie.

Ses-en-dertig geregistreerde en 9 ongeregistreerde hardlopers het die derde myrun Parys Golf and Country Estate in warm weer voltooi. Ten spyte van die hitte het almal dit geniet en mekaar entoesiasties aangespoor.
myrun is ‘n 5km hardloop/draf/stap of kruip en is daarop gemik om fiks te word en die natuur te geniet.
Van die deelnemers aan vandag, 23 Desember, se myrun in Parys.
Die volgende myrun is Sondag, 30 Desember om 8:00. Belangstelendes kan Louis kontak by 082 372 6988 vir meer inligting oor hoe om deel te neem.

Die uitslae van vandag, Sondag 23 Desember se myrun was:

  1. Anyway Munarwo
  2. Pieter Heckroodt
  3. Bernard Hattingh
  4.  Chris Jansen
  5. Stephan Coetzee
  6. Christopher Ferguson
  7. Elise Duvenhage
  8. Dennis Phillips
  9. Louis Bosch
  10. Martie Hattingh

You can read the full story on our App. Download it here.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button