NewsNews

Hawelose man soek sy familie

Hawelose man soek sy familie

Ek kom vra vandag ‘n groot guns. Die foto is van Pieter Pretorius. Hy is 51 jaar oud en verjaar op 29 April. Hy woon al meer as 20 jaar op die strate van Vanderbijlpark en eet daagliks by die Dante Chan Sentrum. Hy is opsoek na sy familie of kinders. Sy kinders is Rhyno, Cindie en Micheal. Hulle woon waarskynlik almal in die Pretoria omgewing. 

ag ek vra dat u asb. die boodskap sal “share” met die hoop dat sy kinders of familie dit kry en moontlik kontak sal maak met hom. vir enige navraag kan ek geskakel word op 074 1716503.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button