NewsNews

Bejaarde man doodgery

Bejaarde man doodgery

VANDERBIJLPARK. – ‘n Bejaarde man is gister Vrydag 21 Desember, dood toe hy in Ascot on Vaal rylaan tussen die Pick & Pay Bedworthpark kompleks en La Oma slaghuis voor ‘n motor beland het.

ER24 was kort daarna op die toneel maar niks kon vir die man gedoen word nie. Hy is vermoedelik opslag dood en is op die toneel dood verklaar. Die ongeluk het ongeveer 13:00 Vrydag 21 Desember plaasgevind. Die polisie was op die toneel en die saak word ondersoek. Geen verdere besonderhede oor die identiteit van die man is bekend nie.

FOTO: Jannie du Plessis

FOTO: Jannie du Plessis

You can read the full story on our App. Download it here.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button