NewsNews

AfriForum ondersteun Willem se slaggat-projek

Dié Bekende karwag van Sasolburg het in die afgelope jare reeds meer as R70 000 se materiaal ingesamel om ‘sy’ parkeerterrein te herstel en te verfraai

 
AfriForum Vanderbijlpark het olangs teer aan “Willem se slaggat-projek” in Sasolburg geskenk. Willem is ‘n bekende karwag in die dorp wat dit sy persoonlike taak gemaak het om fondse in te samel waarmee hy slaggate in die parkeerterrein waar hy voertuie oppas, asook die gebied om dit, in stand hou. Die tien sakke van 25 kg elk bring die bedrag wat hy al oor die jare ingesamel het op sowat R76 169 te staan. Willem wil graag baie dankie sê aan almal wat sy projek ondersteun, in besonder vir AfriForum vir die groot skenking.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button