News

Blommevlot by bruidskou te sien

Jy moet dit sien!

As jy gister se FS/Madeira Flower festival parade en kleurvolle vlotte gemis het – hier is jou kans.

Een van die vlotte kan vandag by die Bruidskou by EgwenibRiver Logde gesien word.

Vanjaar is die eerste jaar dat ‘n bruidskou deel vorm van die kleurvolle FS/Madeira Flower Festival.

Hierdie is die gulde geleentheid vir enige toekomstige bruid om die heel nuutste style, idees en professionele diensverskaffers onder een dak te siene te kry by Egweni River Lodge in Van Collerstraat, Parys.

Die bruidskou kan besoek word vandag,  Sondag 9 Desember van 10:00 tot 13:00.

Enige behoefte van die bruid word aangespreek – van rokke, tot grimering, fotografie en “venues” en vele meer.

           

Related Articles

Back to top button