NewsNews

Lyk hang dae aan boom

Lyk hang dae aan boom

Die liggaam van ‘n man is Dinsdag 20 November in ‘n boom in ‘n parkie in Euclidstraat, skuins oorkant Laerskool Frikkie Meyer, in Vanderbijlpark, gekry.

 

Dit wil voorkom asof die liggaam etlike dae daar gehang het. ‘n Verbyganger het aan Vaalweeklbad vertel dat hy gister daar verbygeloop en iets slegs geruik het, maar niks kon sien nie.

Vanoggend (Dinsdag 20 November) het ‘n huishulp van een van die inwoners in die straat egter die man se voete opgemerk.

Die polisie en brandweer is ontbied. Die lyk is eers met twee sakke van onder af toegemaak en toe stadig met ‘n leer laat sak. ‘n Forensiese ondersoek sal gedoen word.

 

You can read the full story on our App. Download it here.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button