NewsNews

Kuier na hartelus….by die Hartelusmark

Hier moet jy kuier!

Vra maar enige besoeker aan Parys – as dit mark is, beteken dit een ding – en dit is kuier langs die Vaalrivier.

En vandag was  geen uitsondering by die Hartelusmark by Egweni waar daar nog tot laat gekuier en musiek gemaak is op die Vaal se oewer.

Christiaan Kruger of te wel Chris Saxo van Rissiville wat saam met Truter Odendaal die kunstenaars vir die dag was.

En deesdae is dit ook die besondere geelvis klipkunswerk van Parysenaar Deon Terblanche wat van die Potch-brug oor die rivier hang by Egweni, wat die aandag trek. Terblanche het die kunswerk gemaak as  bewusmaking om ons waterbronne te beskerm, na die omvang van rioolbesoedeling van die Vaalrivier, en  dosyne visvrektes van veral ook geelvis, bekend gemaak is.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button