NewsNews

…En dit is die gevolg

Bloedwater het gister vir ure oorgeloop uit 'n verstopte mangat in Endstraat, en in die leivoor afgeloop.

Die gevolg van gister se bloedwater wat by ‘n verstopte mangat in Endstraat uitgestoot het, regoor die oprit van ‘n private woning en in die leivoor af, is dat dié water nou in die Mimosa Spruit beland het.

Die foto is vanoggend deur Johan Smit van die Vaal Action Group geneem.

Die munisipaliteit het gisteraand bevestig dat  aandag gegee is aan die probleem en die mangat nie meer oorloop nie. Geen antwoorde kon egter nog gekry word oor wat gedoen gaan word om probleme soos hierdie aan te spreek nie.

Die foto’s is gistermiddag na 17:00 in Endstraat geneem.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button