NewsNews

Paramedici vind fetus van seuntjie in rioollyn

Paramedici vind fetus van seuntjie in rioollyn

Die fetus van ‘n seuntjie is gisteroggend (25 September) omstreeks 11:30 in ‘n rioollyn van ‘n kompleks in Gerrit Dekkerstraat, Potchefstroom, gevind.

Volgens Russel Meiring, woordvoerder van ER24, het ‘n loodgieter die gru-vonds gemaak nadat hy uitgeroep is om ‘n geblokte rioollyn oop te maak.

“Ongelukkig was daar niks wat paramedici kon doen nie,” het Meiring gesê.

Die polisie was op die toneel en ‘n saak van verberging van geboorte word ondersoek.

Daar is betroubaar verneem dat die fetus lyk of dit al ongeveer vyf maande oud was voor dat aborteer is.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button