News

Bekostigbare mammogramme en ander kankervoorkomingstoetse môre gedoen

Maak gebruik van hierdie geleentheid

Môre, Dinsdag 18 September, bied Parys Distrik-hospitaal ‘n spesiale kankervoorkoming bewusmakingsveldtog by die hospitaal aan.

Gratis papsmere en mammogramme teen slegs R500 word aangebied. Maak gebruik van hierdie geleentheid want voorkoming is beter as genesing.

Daar is ‘n pretstap 08:00 môre oggend (Dinsdag 18 September) en die bewusmakingsveldtog begin 10:00. Mense word aangemoedig om groen, pienk of blou te dra om die veldtog te ondersteun.

 

Related Articles

Back to top button