NewsNews

Facebook berig bring onverwagse wending in moordondersoek

’n Berig wat  op Parys Gazette se webtuiste en Facebookblad geplaas is met die gesigsamestellings van die vier verdagtes wat gesoek word vir die moord op mnr. Christo du Plooy, vroeër vanjaar, het ‘n vreemde wending geneem toe dit die polisie  gelei het na ’n begrafnisonderneming in Parys waar een van die mans uitgeken is …

’n Berig wat  op Parys Gazette se webtuiste en Facebookblad geplaas is met die gesigsamestellings van die vier verdagtes wat gesoek word vir die moord op mnr. Christo du Plooy, vroeër vanjaar, het ‘n vreemde wending geneem toe dit die polisie  gelei het na ’n begrafnisonderneming in Parys waar een van die mans uitgeken is as ’n persoon wat deur die onderneming begrawe moes word.
Personeel van die onderneming het die berig gelees en het dadelik besef dat dit moontlik een van die mans kon wees waarna gesoek word. Hulle het toe die polisie in kennis gestel.
Christo was ’n elektrisiën van die dorp en is in Mei vanjaar net na 18:00 in sy huis in Grensstraat tydens ’n huisroof koelbloedig doodgeskiet.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button