NewsNews

Rioolstorting geen nuutjie vir Ngwathe nie

Rioolstorting geen nuutjie vir Ngwathe nie

Berigte van rioolstorting in Ngwathe is niks nuuts nie. Dié berigte is al in 2011 en 2012 gepubliseer in die Parys Gazette. Gazette het die afgelope paar weke al berig van onder meer gereelde rioolstorting by die Tokoloho rioolpompstasie waarna ook in een van die berigte verwys word.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button