NewsNews

Kyk wat gebeur in Parys

Augustus 23 – Alle belastingbetalers en inwoners van Ngwathe, publieke protesvergadering om 18:00, skoolsaal van Hoërskool Parys. Daar sal gepraat word oor die nuwe Eskom-dreigement om Ngwathe se kragvoorsiening te onderbreek as gevolg van wanbetaling, asook ander diensleweringskwessies. 24 – Amot Tehuis vir bejaardes bak pannekoek voor Pick n Pay ten bate van die tehuis. …

Augustus
23 – Alle belastingbetalers en inwoners van Ngwathe, publieke protesvergadering om 18:00, skoolsaal van Hoërskool Parys. Daar sal gepraat word oor die nuwe Eskom-dreigement om Ngwathe se kragvoorsiening te onderbreek as gevolg van wanbetaling, asook ander diensleweringskwessies.
24 – Amot Tehuis vir bejaardes bak pannekoek voor Pick n Pay ten bate van die tehuis.
25 – Vaal Action Group openbare vergadering, 11:00, NG Parys-Wes kerksaal. As jy bekommerd is oor, of belang het by die toestand van ons drinkwater, maar spesifiek ook die besoedeling van die Vaalrivier, woon asseblief die vergadering by. Jou mening is belangrik. Inwoners van Parys en omliggende dorpe is welkom.
28 Aug- 1 Sept – Brahman skou en veiling, AfriDome Parys.
September
1 – Hartelusmark van 09:00-15:00 by Egweni, Van Collerstraat, Parys.
1 – Spring Carnaval, Parys High School Rugby Field, freen entrance, lots of food and games.
1 – NG Parys-Suid hou basaar van 08:00-12:00 in die kerksaal, h/v Grens en Kortstraat.
7 – Kroon Wild Stud Katalogus veiling, AfriDome, Parys.
7 – NG Kerk Schonkenville hou basaar vanaf 16:30.
8 – Weiveld Landbou- en Hotelskool verkoop pannekoek voor Pick n Pay.
11  – GPF vergadering, 14:00 Parys-polisiestasie lesingkamer.
18-20 – Alfa Expo, AfriDome, Parys
21 – NG Parys-Suid bak pannekoek by Pick n  Pay. Vir bestellings skakel (056) 811 3622.
28 Sept-1 Okt – Western Mounted Games Nationals, AfriDome, Parys.
Oktober
2-3 – Sanesa Nationals
6 – Hartelusmark van 09:00-15:00 by
Egweni, Van Collerstraat, Parys.
6 – Alzheimer Ondersteuningsgroep
verkoop pannekoek voor Pick n Pay.
9 – GPF vergadering, 14:00 Parys-polisiestasie lesingkamer
12 – Meatmaster-veiling, AfriDome, Parys
12 – NG Parys-Suid bak pannekoek voor Pick n Pay. Vir bestellings skakel Esmé by (056) 811 3622.
13 – Weiveld Landbou- en Hotelskool verkoop pannekoek voor Pick n Pay.
19-22 – Appaloosas-skou, AfriDome,
Parys
27 – NG Parys-Oos verkoop pannekoek voor Pick n Pay.
31 Okt- 3 Nov – Friesperd Nasionale skou, AfriDome Parys
November
3 – NG Parys-Oos verkoop pannekoek voor Pick n Pay.
3 – Hartelusmark van 09:00-15:00 by Egweni, Van Collerstraat, Parys.
8-10 – Miniatuur Perdeskou, AfriDome
Parys
13 – GPF vergadering, 14:00 Parys-
polisiestasie lesingkamer
16 – NG Parys-Suid bak pannekoek voor Pick n Pay. Vir bestellings skakel Esmé by (056) 811 3622.
17 – CMW-veiling, Meatmaster, AfriDome, Parys
22-24 – Potchefstroom Uithourit,
AfriDome, Parys
24 – Weiveld Landbou- en Hotelskool
verkoop pannekoek voor Pick n Pay.
Desember
1 – Hartelusmark van 09:00-15:00 by
Egweni.
7-9 Saalperdskou, AfriDome,
Parys
8 – Weiveld Landbou- en Hotelskool verkoop pannekoek voor Pick n Pay.
11 – GPF vergadering, 14:00 Parys-polisiestasie se lesingkamer.

Related Articles

Back to top button