CommunityNews

Bloei vir ander: Vroue het jou steun nodig

Parysenaars het môre (Dinsdag 14 Augustus) weer geleentheid om bloed te skenk in Parys by die kerksaal van die Hervormde Kerk h/v Loop- en Paulsenstraat vanaf 13:00 tot 19:00. Kom gee ook hier jou bydrae. Met Augustus wat as Vrouemaand gevier word, is dit belangrik om te weet dat tot 26% van die bloed wat …

Parysenaars het môre (Dinsdag 14 Augustus) weer geleentheid om bloed te skenk in Parys by die kerksaal van die Hervormde Kerk h/v Loop- en Paulsenstraat vanaf 13:00 tot 19:00.

Kom gee ook hier jou bydrae. Met Augustus wat as Vrouemaand gevier word, is dit belangrik om te weet dat tot 26% van die bloed wat ingesamel word, gaan vir vroue wat komplikasies het tydens die kraamproses.

Die doelwit vir Parys is 100 eenhede.

Related Articles

Back to top button