NewsNews

SAPD en GPF gesels oor veiligheid

Misdaad raak almal.

Lede van die Parys SAPD en die Parys Gemeenskap Polisiƫring Forum het verlede veiligheidswenke met bejaardes van Najaarsrus gedeel. Op die foto gesels a.o. Jan le Roux met die bejaardes.

Misdaad raak almal. Parys SAPD en Parys GPF het daarom verlede week ook na bejaardes in Parys uitgereik om veiligheidswenke te gee. Hier is Anne-marie du Toit, voorsitter van die Parys GPF, saam met a.o. Jan le Roux en van die bejaardes met wie daar gesels is.

Related Articles

Back to top button