NewsNews

Niedinger-moord: Hof vonnis tot 18 jaar

Buffelshoek – Petrus Strydom (41), is op 13 Junie in die streekhof in Potchefstroom tot 18 jaar gevangenisstraf gevonnis vir die moord op die 70-jarige mnr. Walter Niedinger in November 2012. Wyle mnr. Niedinger se half ontbinde liggaam is destyds deur bure sowat 40 meter van sy woning op die plas Braakfontein in die Buffelshoek-distrik …

Buffelshoek – Petrus Strydom (41), is op 13 Junie in die streekhof in Potchefstroom tot 18 jaar gevangenisstraf gevonnis vir die moord op die 70-jarige mnr. Walter Niedinger in November 2012. Wyle mnr. Niedinger se half ontbinde liggaam is destyds deur bure sowat 40 meter van sy woning op die plas Braakfontein in die Buffelshoek-distrik gevind. Sy Mercedes Benz, asook as ’n  plasma TV en DVD speler is tydens die voorval gesteel. Die motor en TV is egter kort na die voorval teruggekry.  Intussen is ’n lasbrief vir die inhegtenisname van nog een van die verdagtes in die saak, Wouter Els, uitgereik. Mense wat inligting het oor waar hy hom mag bevind, word gevra om ao. Melato by (056) 818 1530 of sers. Letsobe by (056) 818 1601/2 of by 083 299 0765 te kontak

You can read the full story on our App. Download it here.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button