NewsNews

Visvrektes in Vaalrivier gesien

Het jy dit ook gesien?

Talle inwoners  het die afgelope naweek en vanoggend foto’s na Gazette gestuur van dooie visse wat in die Vaalrivier opgemerk is.

Gazette het intussen navraag by Departement Waterwese gedoen  oor die visvrektes en die moontlikheid dat dit  die gevolg van rioolbesoedeling van die rivier kan wees, waaroor Gazette die afgelope twee weke berig het.

Lees meer hieroor in hierdie week se Parys Gazette.

Lesers is ook welkom om sou jy van die visvrektes of rioolbesoedeling in die rivier gesien het, foto’s en inligting van waar die foto’s geneem is, te stuur na gazettenuus@gmail.com  of skakel die Gazette kantoor by (056) 817 2267.

Related Articles

Back to top button