NewsNews

‘n Voorreg om ‘n verskil te maak

'n Voorreg om 'n verskil vandag vir iemand te kon maak.

Parys Gazette het op Madiba-dag, 18 Julie, uitgereik na die 71 inwoners en 16 dagwerkers van Epilepsie Suid-Afrika se Vrystaat/Noordwes-sentrum om ‘n bietjie vreugde ook vir hierdie inwoners te kon bring.

Die dankbaarheid vir die klere, lekker bederfies wat vir teetyd gebring is en die saamkuier kan nie in woorde beskryf word nie.

‘n Groot voorreg om die seën wat ons elke dag ervaar, ook met ander te kon deel.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button