VEREENIGING. – Die foto is deur Leon van der Merwe geneem en op Facebook gedeel waar jy kan sien hoe riool in die veld loop, reguit Vaalrivier toe. Die pompstasie in Mario Milanirylaan is gedurig stukkend en geen poging om herstelwerk te doen word aangewend nie.
Lees ook die berigte oor rioolbesoedeling van die Vaalrivier in hierdie week se Parys Gazette.