NewsNews

Nog ‘n petrolprysstyging verwag

Verbruikers kan dalk nog meer wurg met petrolprys

Die verwagting is dat brandstrofpryse in Augustus weer sal styg.

Volgens aanduidings van die Sentrale Energiefonds kan dit sowat 17c per liter petrol beloop, en 13c per liter diesel.

Die onderverhaling word daagliks bereken en daar bly nog twee weke oor voordat die brandstofpryse vir Augustus op 28 Julie vasgestel word. Die verhoogde tariewe sal dan van 1 Augustus van toepassing wees.

Die onderverhaling kom as gevolg van ‘n daling in internasionale oliepryse grotendeels as gevolg van die vrees dat die handelsoorlog tussen China en Amerika die wêreldekonomieen gevolglik ook die vraag na brandstof kan knou.

Dan is daar ook Saoedi Arabië wat sy olieproduksie wil verhoogen Amerika wat besulit het om olie uit sy strategiese pretroleumreserwe te verminder.

Benewens die oliepryse, het die rand, wat ook Suid-Afrikaanse brandstofpryse bepaal, die grootste bydrae tot die onderverhanling meegebring.

You can read the full story on our App. Download it here.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button