NewsNews

Steinhoff en ander warm leesstof gaan winterkoue verdryf

Lekker leesstof vir die vakansie.

 

Izak de Vries, Lapa Uitgewers se Bestuurder: Bemarking en Kommunikasie, vertel hier meer oor die nuwe boeke wat in Julie beskikbaar gaan wees:

ā€™n Finansriller oor Steinhoff; niefiksie, maar so spannend, dit lees so lekker soos enige krimi. Ons het ook ā€™n boek oor Nelson Mandela, wat vandeesmaand 100 jaar gelede gebore is, ā€™n boek oor ā€™n verbete vrouespeurder, een oor ā€™n superskurk en een wat jou sal vertel meisies kan enige iets doen. Maar daar is veel, veel meer!

*

We kick off with a non-fiction, financial thriller in English and in Afrikaans. We also celebrate Madibaā€™s centenary in four languages, bring you a super female detective, a super villain and a super book that says girls can do anything. But, please read on. There is so much more!

 

Niefiksie / Non-fiction

Steinhoff en die Stellenbosse Boys

James-Brent Styan

Niefiksie

9780799371635

R280,00

Op Dinsdag 5 Desember 2017 was die Steinhoff-groep nog R193 miljard werd. Skaars 24Ā uur later is meer as R117 miljard daarvan uitgewis. Die Steinhoff-ryk, wat oor 50 jaar tot ā€™n internasionale kolos opgebou is, het oornag verkrummel.

Markus Jooste, Steinhoff se flambojante grootbaas, het bedank en sedertdien val geraamtes die een nĆ” die ander uit sy kas: bewerings van bedrog, spoghuise vir ā€™n blonde minnares en ā€™n lewe van oordaad.

Wat presies het hier gebeur? Wie het wat geweet? Wat is Steinhoff, wie is Markus Jooste en wat het dit alles met die sogenaamde ā€œStellenbosch-mafiaā€ te doen? Hoe pas die magnaat Christo Wiese, Shoprite en Pepkor in en waar is die pensionarisse se geld heen?

Die bekende skrywer James-Brent Styan beantwoord diĆ© en ander vrae in hierdie sake-exposĆ© van die jaar,Ā Steinhoff en die Stellenbosse BoysĀ (LAPA Uitgewers).

Die boek is die eerste volledige weergawe van hierdie verstommende verhaal van die grootste finansiƫle ineenstoring in die geskiedenis van Suid-Afrika. Deur onderhoude met tientalle betroubare bronne in die binnekring, inligting uit vertroulike dokumente en dieptenavorsing oor Steinhoff se geskiedenis, onthul Styan die binnewerkinge van die groep.

Steinhoff en die Stellenbosse BoysĀ is ā€™n boeiende sakeriller wat nog dekades lank in raadsale sowel as sitkamers oorvertel sal word.

Die skrywer: James-Brent Styan het in 2003 as ā€™n rekenmeester gekwalifiseer en daarna sy klerkskap by ā€™n ouditeursfirma voltooi voordat hy ā€™n sakejoernalis geword het. Hy het vir jare vir onder meerĀ Finweek, Forbes Africa, Sake24, Fin24, BeeldĀ enĀ Die BurgerĀ geskryf en werk tans in kommunikasie.Ā SteinhoffĀ is Styan se derde boek. Sy ander titels sluit in:Ā Hartebreker: Christiaan Barnard en die eerste hartoorplantingĀ  enĀ Blackout ā€“ The Eskom Crisis.

*

The book will be available in English from 19 July 2018. See next.

Ā 

Steinhoff: Inside SAā€™s biggest corporate crash

James-Brent Styan

Non-fiction

9780799371642

R280,00

Available from 19 July 2018

On 5 December 2017 the Steinhoff group was still worth R193 billion. Twenty four hours later more than R117 billion of this fortune was wiped out. The Steinhoff Empire, which took 50 years to build into an international business giant, had crumbled overnight.

Markus Jooste, Steinhoffā€™s flashy CEO, resigned via SMS and has since been fleeing an avalanche of scandals and accusations: luxury homes for a blonde mistress, allegations of fraud, racing horses and unparalleled extravagance, a lavish, black Jaguar for his university residenceā€¦

What exactly happened here? Who knew what? What is Steinhoff, who is Markus Jooste and what does it all have to do with the so called Stellenbosch mafia? Where does business tycoon Christo Wiese, Shoprite and Pepkor fit in and where is the pensionersā€™ money?

Well-known financial writer James-Brent Styan unpacks these and other questions in this astounding tale of power and greed, of secrets and deceit, and ultimately the biggest financial breakdown in the history of South Africa.

Through interviews with trustworthy sources, revelations from confidential documents and in-depth research about Steinhoffā€™s history, Styan uncovers what the group doesnā€™t want you to know.

Steinhoff: Inside SAā€™s biggest corporate crashĀ is a gripping financial thriller that will be told as cautionary tale or salacious scandal in both boardrooms and living rooms for decades to come.

The author: James-Brent Styan qualified as an accountant in 2003 and did his articles at an auditing firm before becoming a financial journalist. He has written for Finweek, Forbes Africa, Sake24, Fin24, Beeld and Die Burger and currently works as a communications practitioner.Ā SteinhoffĀ is his third book. His other books areĀ Heartbreaker: Christiaan Barnard and the first heart transplantĀ andĀ Blackout ā€“ The Eskom Crisis.

*

Die boek is ook in Afrikaans beskikbaar.

 

 

Volgende: Nelson Mandela Eeufeespublikasie.

Next: Nelson Mandela Centenary Publication.

Ā 

Hierdie spesiale boek oor Nelson Mandela, in vier tale, is uitgegee in samewerking met Bargain Books. Dit is eksklusief te koop by winkels van Bargain Books, regdeur die land.

Dit is in vier tale: Afrikaans, English, isiXhosa & isiZulu.

*

This special book about Nelson Mandela Book, in four languages, was published in collaboration with Bargain Books. It is exclusively for sale at Bargain Books Stores throughout the country.

It is in four languages: English, Afrikaans, isiXhosa & isiZulu.

 

 

Nelson Mandela

Izak de Vries

Illustrasies: Alex van Houwelingen

9780799391046

R200,00

Nelson Mandela Eeufeespublikasie. Op 18 Julie 1918 word Rolihlahla Mandela in Mvezo naby Umtata gebore. Nelson Mandela word ons president en dien ons land vir vyf jaar. Nelson Mandela is op 5 Desember 2013 oorlede.

*

Nelson Mandela Centenary Publication. On 18 July 1918 Rolihlahla Mandela was born in Mvezo near Umtata. Nelson Mandela became president and he served our country for five years. Nelson Mandela died on 5 December 2013.

*

INcwadi yeKhulu lemiNyaka ka-Nelson Mandela. Ngokwe-18 Julayi 1918 uRolihlahla Mandela wazalelwa eMvezo kufutshane naseMthatha. U-Nelson Mandela waba ngumongameli waze waphatha ilizwe lethu iminyaka emihlanu. U-Nelson Mandela wasweleka ngowe-5 Disemba 2013.

*

Umbhalo Wesikhumbuzo sikaNelson Mandela. Ngomhlaka 18 July 1918 uRolihlahla Mandela wazalelwa eMvezo eduzane kwase Umtata. UNelson Mandela waba ngumengameli owahola izwe lethu iminyaka emihlanu. UNelson Mandela washona ngomhlaka 5 December 2013.

 

 

Fiksie / Fiction

Dowe gode

Dibi Breytenbach

Krimi

9780799389814

R265,00

Wanneer het lewe so goedkoop geword en genade so duur?

Masjiengeweervuur skeur deur die stilte van die nag in die distrik van Opathe in die Natalse bosveld. Dit verander die lewe van een boeregesin vir altyd, want twee geslagte word in ā€™n oogwink koelbloedig op hulle plaas deur gesiglose aanvallers uitgewis.

Aella Oā€™Malley, die ondersoekbeampte, sukkel om sin te maak uit ā€™n reeks leidrade wat deur politiek, afguns, vrees, geloof en bygeloof tot ā€™n verwarrende mengelmoes van inligting deurmekaar geroer word. Om sake te kompliseer kry sy ā€™n boodskap: ā€œOnthou die pad na Opathe,ā€ wat in gewone omgangstaal ā€™n doodsdreigement is. Net daarna wĆ³rd sy inderdaad raakgeskiet.

Wat is die motief? Is dit net nog ā€™n sinlose plaasmoord, waarom wil iemand Aella uit die weg ruim, en sit daar iets meer agter hierdie slagting?

Haar eerste verdagte word wreed aangerand deur ā€™n gefrustreerde jong boer, en nou het die oorwerkte polisie hĆ³m ook in hegtenis geneem.

Die roman bied ā€™n sonderlinge blik op die polisie se werkwyse. Breytenbach werk daagliks in ons strafregstelsel en sy beskryf die polisieprosedures in detail, maar sĆ³ dat die leser voel jy stap saam in die aanklagkantoor in. Die lykskouings, die vorms, die klagteboeke, alles word deel van die storie. Hier is ā€™n kenner se hand aan die werk. Wat meer is, die roman toon hoe sekere ondersoekbeamptes steeds probeer funksioneer in ā€™n disfunksionele stelsel en ondanks politieke inmenging in hulle werk.

Moord, verraad en hoop: Watter een van hierdie drie sal uiteindelik oorwin?

Eers teen die einde, wanneer Aella besef sy is bedrieg, verstaan sy dat die pad na Opathe ā€™n verraderlike pad is wat met groot omsigtigheid gestap moet word.

Wat maak die boek anders?

  • Die konflik onder die ou en nuwe lede van die Suid-Afrikaanse Polisiediens op grondvlak word ontgin;
  • Dit word ook blatant gekoppel aan die persepsie van rasgeĆÆnspireerde plaasaanvalle;
  • Die polisiekultuur word lewensgetrou uitgebeeld;
  • Die roman word geweef rondom ā€™n oĆ«nskynlike plaasaanval waarin die lot van die slagoffers sowel as die misdadigers aangespreek word.

Dibi Breytenbach is ā€™n regsgeleerde wat saam met haar gesin op die platteland van KwaZulu-Natal woon. Sy het ā€™n passie vir kinders en kinderregte en spesialiseer op daardie gebied in haar professionele hoedanigheid.Ā Dowe godeĀ is die skrywer se vierde boek.Ā Saliger,Ā VredigerenĀ HeiligerĀ was die eerste drie. Hierdie roman het ā€™n nuwe hoofkarakter, Aella, wat ā€™n kaptein in die polisie is.

*

Dibi Breytenbach works in the South African legal system. Her day job is to engage with the police on crime. At night she turns her knowledge into fiction. This is a nail-biter about a farm killing, and the investigation into it.

 

Kinderfiksie / Kidā€™s fiction

Meisies kan enige iets doen

Caryl Hart

Illustrasies: Ali Pye

Kleuterfiksie

Ouderdom: 3+

9780799388718

R130,00

Meisies kan die wĆŖreld verander

Kyk om jou rond:

Meisies is oral. Net waar jy kyk,

is meisies wat almal verskillend lyk.

Hulle verstom en verras ons.

Hulle maak ā€™n verskil.

En meisies kan enige iets

doen wat hul wil!

Meisies kan lang hare Ć³f kort hare hĆŖ. Hulle kan aan enige soort sport deelneem. Hulle kan wiskunde en wetenskap doen, of hou van musiek en verf. Hulle kan lorries bestuur, by die polisie of die brandweer werk, slim dinge ontdek, en selfs die ruimte verken!

So, kom ons roep saam,

net so hard as ons wil:

ā€œEkā€™s ā€™n MEISIE!

Ekā€™s FANTASTIES!

Ek maak ā€™n verskil!ā€

Hierdie prettige, rymende prenteboek is die ideale manier om ā€™n spesiale meisie in jou lewe van kleins af te leer dat sy enige iets kan doen en die wĆŖreld kan verander!

Meisies kan enige iets doenĀ is ā€™n prenteboeke vir kleuters, met ā€™n sterk fokus op die bemagtiging van meisies, geslagsgelykheid en vroueregte.

Womandla!

*

It is true. Girls can do anything! Raise that little feminist to believe in herself! Womandla!

 

 

Superskurk

Jaco Jacobs

Illustrasies: Nicolene Louw

Kinderfiksie

Ouderdom: 9+

9780799388794

R120,00

SuperskurkĀ is Superskrywer Jaco Jacobs se 150ste boek.

Daar is ten minste 10 000 redes waarom ā€™n vakansie by Wessel se oupa NIE ā€™n goeie idee is nie. Sy oupa Zirk bly in ā€™n groot, grillerige ou huis buite die stad. ā€™n Tronk is meer pret. Die kamers is donker en dit ruik na visaas en seemeeupoef. Daar is honderde reĆ«ls in sy oupa se huis, en selfs al gehoorsaam jy al die reĆ«ls, is ā€™n hamerkophaai met tandpyn nog steeds vriendeliker as sy oupa. Toe Wessel se ouers hom dus by sy oupa aflaai sodat hulle op ā€™n eilandvakansie kan gaan, weet hy die goorste vakansie van sy lewe het pas aangebreek.

Maar iets is nie pluis nie. Waarom sluip sy oupa snags in die donker rond? Wat steek hy in die geheimsinnige gebou buite in die tuin weg waar Wessel glad nie mag kom nie? Hoekom het hy party oggende vreemde skrape en bloukolle, asof hy in ā€™n geveg was?

Daar is net een manier om uit te vindā€¦ Kort voor lank is Wessel deel van ā€™n wilde pretrit vol superhelde, skurke, supercool tegnologie, agterbakse planne en ongelooflike ontploffings! En dit lyk of die verveligste vakansie van sy lewe dalk die avontuur van ā€™n leeftyd gaan word!

*

Wessel has to spend a holiday in his grandfatherā€™s house. The house smells like bird poo. Wessel hates every moment. Then, one night, he sees his grandfather slipping out of the room. Why? Is his grandfather a super villain? Or quite the opposite?

 

Dis MY boek!

Fabi Santiago

Kinderboek

Ouderdom: 3+

9780799388770

R150,00

Wat is die beste manier om ā€™n boek te lees as jy ā€™n kameelperd is?

Kerneels die kameelperd is baie opgewonde toe hy ā€™n boek in die veld optel. ā€œEk is MAL oor boeke!ā€ roep hy uit.

Maar elke keer as hy die boek probeer lees, word hy deur sy dieremaats gepla. Hulle wil almal vir hom voorsĆŖ hoe jy eintlik veronderstel is om ā€™n boek te lees.

Moet jy plat op jou maag lĆŖ soos ā€™n krokodil, op een been staan soos ā€™n flamink, of selfs onderstebo hang en heen en weer swaai soos ā€™n apie?

Kerneels het genoeg gehad en stap vies wegā€¦ kort voor lank ontdek hy die heel beste manier om ā€™n boek te lees is saam met al sy dieremaats!

ā€™n Bekoorlike prenteboek oor die vreugde van lees ā€“ en hoe om boeke op jou eie manier te geniet!

*

Giraffe is rather precious about his book, but everyone has ideas on how best to read it. In the end he figures it out himselfā€¦ The best way is the share!

 

My eerste voel en vind-reeks

Bababoeke

Ouderdom: 0+

8 bladsye elk

9780799388671 (Plaas)

9780799388701 (See)

9780799388695 (Diere)

9780799388688 (Parkie)

R135 elk

Iets vir die miniwetenskaplike!

Hierdie opwindende nuwe reeks interaktiewe boeke is ā€™n prettige manier om jou baba aan die wonderwĆŖreld van boeke bekend te stel. Die duursame kartonboeke het groot flappe om prettige raai-raaispeletjies te speel en daar is verskillende, interessante teksture op elke dubbelblad en op die voorblad sodat klein vingertjies speel-speel die wĆŖreld van klank en tekstuur kan leer ken.

Elke boek bevat helder, lewendige illustrasies en ritmiese, herhalende teks om vroeĆ« taalvaardighede te ontwikkel. Die reeks bestaan uit vier titels:Ā Plaas,Ā See,Ā DiereĀ enĀ Parkie.

*

A delightful series or pocket-sized scientists to discover, feel and learn.

 

 

 

Volgende / Next

Romanza

 

 

 

Romanza

Lelies vir Louisa

Rosita Oberholster

Superromanse

9780799389845

R225,00

Kan ā€™n saffier ā€™n mens na jou herkoms lei?

Lesers het Louisa inĀ Rose vir RoselleĀ leer ken as die ongehude ma wat in sak en as onverwags op La Roseraie aankom, en dadelik deur almal as familie aanvaar word.

InĀ Lelies vir LouisaĀ worstel Louisa met die groot vraag oor haar herkoms. Sy is as baba op ā€™n kinderhuisstoep gelos met ā€™n saffier wat per ongeluk laat val is. Die saffier lei haar uiteindelik na die buurplaas La Montagne, maar die antwoorde kom nie maklik nie.

Intussen floreer haar loopbaan as fotograaf en sy word ā€™n pos aangebied op LibertĆ© waar haar en Liam se paaie kruis. Hy is aanvanklik nors en ongeskik, maar stelselmatig sien Louisa ā€™n ander kant van hom, veral as hy met haar dogtertjie Rose speel.

Lelies vir LouisaĀ is deel van LAPA Uitgewers se SuperRomanza-reeks, en volg opĀ Rose vir Roselle.Ā Die karakters uitĀ Rose vir RoselleĀ maak almal weer hul verskyning, en daar is ā€™n paar nuwes by.

*

A precious stone leads Roselle to a neighbouring farm. She finds a potential love interest there, but might she also have found her biological family?

 

Man sonder weerga

Bets Smith

Romanza-omnibus

9780799389876

R225,00

Bets Smith se eerste omnibus!

Bets Smith is een van Afrikaans se gevestigde skrywers. Behalwe vir romanses, skryf sy ook spanningsverhale.

Hierdie omnibus is ā€™n samestelling van drie van Bets se vorige Romanzas,Ā Die towerformule,Ā Liefste ValentynĀ enĀ Engel sonder vlerke. Al drie verhale het ā€™n hospitaal-, of mediese, agtergrond.

Die towerformule: Esti se nuwe huisbaas op die Noord-Kaapse dorpie verwar haar. Is Bernhard Ehmke die beer, wat hom oor vroue ontferm, of die wolf, wat harte verorber? Maar beer of wolf, diƩ dokter sal haar nie ook meesleur nie.

Liefste Valentyn: Elvira vermoed lankal Marius gebruik haar. Die hospitaalgange dreun oor hom en die baas se dogter. Reuel, die nuwe chirurg, wil Marius jaloers maak, en Elvira wonder ā€“ is sy verpletter? Of dalk verlig?

Engel sonder vlerke: Minette se laaste studiejaar ontaard in ā€™n nagmerrie toe sy self moet sorg vir elke sent wat sy benodig. Sy waardeer beslis nie die enigmatiese dokter Hugo Storm se ongevraagde inmenging in haar lewe ā€“ of haar hart ā€“ nie.

*

Bets Smith is a wonderful and diverse author. This is a collection of some of her early romances.

 

Towerman

Wilreza Smit-Theron

9780799388145

R90,00

Lea reis na Zanzibar om innerlike genesing te vind, want drie jaar nĆ” haar man se dood rou sy steeds. Wie is die reus van ā€™n blondekopman met mosgroen oĆ« wat daar as haar hoeder optree Ć©n die lig in haar weer aansteek?

*

Lea travels to Zanzibar in the hope of finding inner healing, because three years after her husband passed away, she is still mourning his death. Who is the attractive blonde giant with moss-green eyes, acting as her protector?

 

Somersprokie

Alma Carstens

9780799388176

R90,00

Charlotte, oftewel Charlie, vra vir Christiaan om haar te help om haar seehuisie op te knap, maar hy besef hy sal sy gevoelens vir haar in toom moet hou want wie sĆŖ haar verhouding met James Duncan, die internasionale rolprentheld, is verby?

*

Charlotte, or Charlie as she is fondly called, asks Christiaan to help her renovate her beach house. He realises he will have to hide his feelings from her because her relationship with the international film star, James Duncan, does not seem to be over.

 

My ster jou ster

Malene Breytenbach

9780799388206

R90,00

In Milan ontmoet Tatiana, ā€™n Suid-Afrikaanse sopraan, die aantreklike operaster, Igor Radonowski. Hy maak haar maak bene lam, maar sy vind uit dat hy getroud is. Sy moet sy aantrekkingskrag weerstaanā€¦

*

In Milan, Tatiana, a South African soprano, meets the attractive opera star, Igor Radonowski. He makes her weak at the knees, but he is married. She must resist her attraction to him.

 

Stoppelbaardsoene in Santorini

Cecilia Steyn

9780799388237

R90,00

Isak Clarke en sy aangenome seun, daag onverwags ā€™n dag vroeĆ«r in Santorini op. Isak is gewoond om sy sin te kry, maar hy sal dit nie met Gita regkry nie. As hy nie net die mooiste, ongeskikte man was wat sy nog ooit gesien het nie! Dit is Steyn se eerste Romanza.

*

Isak Clarke and his adopted son, arrive a day too early in Santorini. Isak is a man who is used to getting his way, but that does not apply to Gita. If only he just wasnā€™t the most beautiful, yet uncivil man she has ever seen.

Related Articles

Back to top button