NewsNews

Meer as net waterpyp-skade

Onvoltooide munisipale herstelwerk skep nie net ‘n groot gevaar in Parys se strate nie, maar los ‘n spoor van agteruitgang in dié prag toerisme-dorp.

Waar ookal gebreekte pype herstel word, word die teervlak en plaveisel omgedolwe en of net só oop laat staan vir weke, of slordig toegemaak dat die skade oënskynlik groter is as die aanvanklike pyplekke wat herstel is. Die foto’s is Maandag geneem.

Related Articles

Back to top button